Ek is 'n gereelde gebruiker van Caltex. Ek gebruik my ucount as daar Caltex garage is. Gooi gereeld in Durbanville in, die laaste tyd by nPatrick Ellis bestuurder. Terwyl my motor vol gemaak word gaan koop ek die nuwe Seahattle koffie, glo baie lekker. Toe ek ry na Checkers in Durbanville sien ek dat my motor nie volgemaak is nie Ek ry terug en vra hoekom is my motor nie vol nie? O, mevrou jou meter het dalk vasgehaak Nuwe Motor. Vertrek volgende oggend Hermanus toe. Haal net Somerset-Wes en gooi R860. 00 In Durbanville het ek R560. 00 in gegooi Nou wil ek weet kon ek regtig net Strand maak Caltex Rola Toyota Main Street 276 Strand. Het met terugkom Na Haundai gegaan om alles te toets. Wat was hul opmerking Die pyp was in motor se tenk gesit, maar nie Petrol ingegooi nie. Nou wil ek net weet wat het gebeur. Ek is 75, nog nie kens nie en ek ry my hele lewe lank. GEE MY ASSEBLIEF NET 'N VERKLARING DANKIE VIR U ANDAG. Therona Engelbrecht .
Ms. KumuthaMuniandy On Phone To Caltex Service
On 7/10/17 i using my debit card at caltex near by Jawi for Rm50.00 fuel but its deductions for Rm248.when will a balance Ringgit will be refund back.Need u r kindly assistance on this issues. Thanks
Mr. William Stavrou On Phone To Caltex Service
Dear Manager,
I simply wish to cancell mystarcard account. Am unable to do this over the phone because your lines are too busy. My membership number is 7071 3400 8497 5258. William Stavrou VW Polo TAX33D
Cointact : 0438742122.